Die petrochemiese reus Sasol waarsku sy verdienste vir die halfjaar tot einde Desember kan tussen 11% en 22% laer wees as ’n ...
Simona Halep, ’n voormalige wêreldnommereen, het Dinsdag haar uittrede aangekondig ná haar nederlaag in die eerste ronde van ...
Die fliek sorg vir ’n unieke ervaring deur die wendings van ‘tech’-rillers met ’n komediese geur en verrassende diepte saam te smelt.
Om sy gemeenskap te dien en met plaaslike inwoners saam te werk, is wat lt.kol. Albert Ballack (60) altyd sal koester nadat ...
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) sal graag wil sien dat pres. Cyril Ramaphosa Donderdagaand in sy staatsrede in ...
Sowat 10 mense is Dinsdag dood in ’n skietery by ’n skool vir volwassenes, die dodelikste skoolskietery in Swede se ...
Uit foto’s op die foon van ’n pa wat van verkragting beskuldig word, blyk dit dat hy en sy stiefseun ’n liefdevolle ...
Raadslede en amptenare in Knysna, onder wie van die senior politieke leiers van die raad, is tot einde vandeesmaand gegee om ...
Die Chelsea-doelskieter Sam Kerr beweer sy is deur polisiebeamptes geïgnoreer nadat sy vir hulle gesê het ’n taxibestuurder ...
’n Nuwe beroep het opgeklink dat Enoch Godongwana, minister van finansies, die “vernietigende” suikerbelasting moet skrap.
Anton Esterhuyse is meer as net ’n pianis. Dié Bloemfonteiner is ook ’n planmaker wat dikwels met interessante projekte ...
Google het sy beginsels oor kunsmatige intelligensie (KI) aangepas en beloftes verwyder om nie die tegnologie vir wapens of ...